(079) 987 1025 ptaboeremark@tlu.co.za Facebook Instagram Facebook Instagram Select Page Ons is oop elke Saterdag behalwe Christelike vakansie dae. Wanneer die meeste mense nog slaap op `n Saterdagoggend is die Boeremarkterrein reeds `n miernes van bedrywighede waar uitstallers hulle stalletjies opstel en opvul met vars groente, vrugte, vleis, gebak en mooi handwerk items. Net na 5 uur daag die eer